Soveel dinge op ons pad
Soveel woorde reeds gepraat
Al ons aksies volg agterna
Dit praat , dit spreek
Van ware liefde
Ons oorwin die moeilike dae
Die Here het ons mooi gedra
En nogsteeds bly ons twee saam
Dit praat, dit spreek
Van ware liefde
Al kry ons hoeveel donker paaie
10 000 Struikelblokke
Net die wete dat jys altyd aan my sy
Was nogaltyd genoeg
Al die berge nou in een stort
En die wêreld vanaand eindig
Het ek iemand wat my lief het
En dit was nogaltyd genoeg vir my
Moet jouself nooit twyfel nie
Jy is meer as genoeg
Ek dink nie jy verstaan hoe verlief ek is nie
Elke soentjie, elke drukkie
Elke oomblik saam jou
Besef ek hoekom ek jou wil hou
Ek onthou hoe ek jou boul
En nou praat ons van saam huis bou
Ja jy bring vrede na my lewe
Wat gewoond aan chaos is
Ek maak seker jys gelukkig
Want ek dit is my plig
Solank ons liefde op 'n duisend is
Oorwin ek en jy duisternis
Ons laat moeilike tye maklik lyk
Want ons is lief vir mekaar en...
Al kry ons hoeveel donker paaie (Stap ons saam)
10 000 Struikelblokke
Net die wete dat jys altyd aan my sy
Was nogaltyd genoeg
Al die berge nou in een stort
En die wêreld vanaand eindig
Het ek iemand wat my lief het
En dit was nogaltyd genoeg vir my
迷霧 - XMASwu
更多更詳盡歌詞在 ※ Mojim.org 魔鏡歌詞網
https://mojim.org/song/XMASwu-迷霧-293256
[00:16.69]Soveel dinge op ons pad
[00:21.38]Soveel woorde reeds gepraat
[00:25.49]Al ons aksies volg agterna
[00:29.06]Dit praat , dit spreek
[00:31.41]Van ware liefde
[00:34.41]Ons oorwin die moeilike dae
[00:38.42]Die Here het ons mooi gedra
[00:42.86]En nogsteeds bly ons twee saam
[00:46.65]Dit praat, dit spreek
[00:48.78]Van ware liefde
[00:51.38]Al kry ons hoeveel donker paaie
[00:56.07]10 000 Struikelblokke
[01:00.46]Net die wete dat jys altyd aan my sy
[01:06.94]Was nogaltyd genoeg
[01:09.07]Al die berge nou in een stort
[01:13.54]En die wêreld vanaand eindig
[01:17.91]Het ek iemand wat my lief het
[01:21.82]En dit was nogaltyd genoeg vir my
[01:27.34]Moet jouself nooit twyfel nie
[01:29.80]Jy is meer as genoeg
[01:31.51]Ek dink nie jy verstaan hoe verlief ek is nie
[01:34.10]Elke soentjie, elke drukkie
[01:36.43]Elke oomblik saam jou
[01:38.06]Besef ek hoekom ek jou wil hou
[01:40.35]Ek onthou hoe ek jou boul
[01:42.43]En nou praat ons van saam huis bou
[01:44.62]Ja jy bring vrede na my lewe
[01:46.65]Wat gewoond aan chaos is
[01:48.82]Ek maak seker jys gelukkig
[01:51.17]Want ek dit is my plig
[01:53.30]Solank ons liefde op 'n duisend is
[01:55.34]Oorwin ek en jy duisternis
[01:57.58]Ons laat moeilike tye maklik lyk
[01:59.86]Want ons is lief vir mekaar en...
[02:01.43]Al kry ons hoeveel donker paaie (Stap ons saam)
[02:06.26]10 000 Struikelblokke
[02:10.42]Net die wete dat jys altyd aan my sy
[02:16.21]Was nogaltyd genoeg
[02:18.94]Al die berge nou in een stort
[02:23.13]En die wêreld vanaand eindig
[02:27.59]Het ek iemand wat my lief het
[02:31.81]En dit was nogaltyd genoeg vir my
AI 會分析這首歌的音訊自動產生和弦(約 1–2 分鐘,產生後永久保存)。
跟這首歌對話
AI 依歌詞回答(免費,僅供參考)
歌詞解析
AI 依歌詞文本生成主旨、情緒、意象與重點句解讀(產生後永久保存)。
魔鏡站長解析
站長私房短評:打動人的地方、適合什麼時刻聽(產生後永久保存)。
歌曲冷知識
AI 依歌詞整理 3-4 點有趣觀察(產生後永久保存)。